R11.50

Resource Description

Op die Plaas: Idiome.

Hier is ses idiome met prentjies by vir die inoefen van abstrakte taal.

‘n Boekmerk kan gemaak word of die kaartjies kan apart uitgeknip word vir inoefening
.
Kyk ook uit na ander “Op die plaas” produkte in my winkel.

©Tana Kruger, Spraakterapeut, 2020 Prente met toestemming gekry by www.countryclipart.com.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.