FREE

Resource Description

OP die Plaas: Beeste

Gratis werksvel uit die pakket Op die plaas: Woordeskat. Die volledige stel is beskikbaar teen R30. Dit sluit dan die woordeskat vir beeste, skape, hoenders, varke en perde in. Die bladsy kan uitgeknip, dubbel gevou en gelamineer word en as ‘n boekmerk gebruik word met die vrae aan die een kant en die antwoorde aan die ander kant.

©2018 Tana Kruger, Spraakterapeut Prente met toestemming gekry by www.countryclipart.com.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.