Resource Description

Dit is baie belangrik vir kinders om hulle oogspiere gereeld te oefen om sodoende te verhoed dat hulle ogies nie spring tydens lees nie. Ek sê sommer ons vat ons ogies ‘gym’ toe en dit kos ons nie eers ‘n sent nie.

Juffrou kan hierdie werkkaarte effektief gebruik soos dit haar pas. Druk, lamineer, knip en gebruik. Daar is prente om die video interaktief te maak en talle oogoefening aktiwiteite om te druk.

Daar is ook ‘n YOUTUBE video beskikbaar wat hand aan hand loop met hierdie werkkaarte om dit vir jou makliker te maak. Die video werk die beste aangebied op ‘n groot skerm.

Respekteer asseblief elke juffrou se hulpmiddels op TEACHA. Moet asseblief nie net kopieër en uitdeel nie. Neem die tyd om vir jou kollegas die skakel te stuur of die naam van die winkel in TEACHA mee te deel. Dit is harde werk vir juffrouens wat tot voordeel van elke kind strek, Ondersteun deur self te koop teen ‘n ongelooflike billike prys.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R20.00