R17.25

Resource Description

Ontmoet ons gesin. Elke gesinslid stel hulself voor en vertel waarvan hulle hou en wie hulle is. Daar is vier lede in die gesin. Elkeen het sy eie boekie. (Boet, Sus, Mamma en Pappa). Lekker leesboekie vir Grondslagfase leerders.
Les is in Powerpoint formaat. H & R Productions

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.