Resource Description

ONDERWYSHANDLEIDING:

Die onderwyshandleiding is gevul met lesbeplannings en vele meer. Dit is belangrik dat leer op voorskoolse (pre-primêre) vlak informeel en ’n pret ervaring moet wees. Die leerdertjies het hope pret terwyl hulle die hulp en ondersteuning kry wat hulle benodig ten opsigte van hulle luistervaardighede en dan terselfdertyd klanke/letters op die korrekte manier aanleer.

• Dit help om lees- en spelprobleme te voorkom
• Leer leerders hoe om tussen klanke te onderskei.
• Leer vind effektief plaas omdat die leerders die klankies met hul sintuie en lyfies ervaar.
• Pretaktiwiteite met musiek lê die klankies effektief vas.
• Leerders onthou wat hulle sien en hoor omdat hulle dit baie geniet.
• Aanvullend tot spraak en arbeidsterapie. Pretletters met musiek

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R75.00