R40.25

Resource Description

Hierdie powerpoint les is uitgewerk om kinders te help wat verwarring ondervind met die letters: b, d, p, f en v. Op ‘n genotvolle wyse kan visuele oefening gedoen word wat onbepaald herhaal kan word. In totaal is 101 skyfies.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.