Resource Description

Kaartjies met verskillende lengtes lyne op. Lamineer kaarte en laat leerders met ‘n liniaal die lengtes meet.

* 2 kaartjies per A4
* 12 kaartjies per afdeling (6 x A4)

AFDELINGS:
1. Meet in cm
2. Meet in cm en halwe cm
3. Meet in cm en mm
(WENK: Print elke afdeling op ‘n ander kleur papier)

BAIE BELANGRIK – Wanneer u die produk print moet dit op die “Actual Size” opsie gestel wees – anders gaan die lengtes nie reg wees nie.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 8 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R18.00