Resource Description

Juffrou kan hierdie eenvoudige klank leeskaart vir die kinders gee, om gewoond te raak aan die dubbleklanke asook hulle leesrigting aan te leer. Die kinders moet hulle vinger beweeg deur dit elke keer te plaas op die “Ding 1 en Ding 2” karakters. Hulle geniet dit vreeslik.

Wys gerus ook sommer vir die kinders die GRATIS OPVOEDKUNDIGE TWEEKLANK VIDEO – Hier is die skakel:

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R8.00