Resource Description

Die volgende bron bevat 2 werkkaarte met 3 aktiwiteite. Hierdie eenvoudige en prettige aktiwiteite is ‘n uitstekende manier vir leerders om die verskil tussen rou (onverwerkte) en verwerkte materiale te leer.

PDF-formaat
2 werkkaarte (memo ingesluit)
CAPS gerig
NS Onderwerp Kwartaal 2: Onverwerkte en Verwerkte Materiale
Beskikbaar in Engels Teacher Delights

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 11 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R10.00