R11.50

Resource Description

Die produk is ‘n eenvoudige, maklike en genotvolle manier om vir jou leerders 2D Vorms bekend te stel en te leer.

Die produk bevat 20 taakkaarte met prente wat die leerders moet bou uit vorms. Die produk is ideal vir rotasie werk asook matwerk.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.