R57.50

Resource Description

Die vraestel bestaan uit 70 punte en is op die KABV (CAPS) sillabus gebasseer vir kwartaal 1 en 2. Die vraestel is in Afrikaans, maar die Engelse weergawe kan ook aangeskaf word. Die Engelse weergawe is identies t.o.v die Afrikaanse vraestel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

NW gr8

Alles gedek, vrae baie duidelik gewees

Liezel Oberholzer - June 7, 2023