Resource Description

OPSOMMINGS, OPSOMMINGS, OPSOMMINGS;
Natuurwetenskap Graad 9.OPSOMMINGS KWARTAAL 3:CAPS TIPES KRAGTE.

‘n Krag is ‘n stoot- of ‘n trekaksie op ‘n voorwerp. Die eenheid waarin ons krag meet is ‘n newton (N). Dit is na Sir Isaac Newton, ‘n fisikus, vernoem. Sir Isaac Newton word erken as een van die mees invloedryke wetenskaplikes van alle tye. Die eenheid van krag is na hom vernoem uit erkenning vir sy werk. SKOOLTAS SKATKIS

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00