R423.78

Resource Description

Hierdie pakket sluit al 4 kwartale se opsommings in en kom in A4 PDF vorm.

Opsommings sluit die volgende onderwerpe in:

1. Lewende Dinge
2. Nie-Lewende Dinge
3. Struktuur van Plante
4. Struktuur van Diere
5. Toestande vir Groei
6. Verskillende Habitatte
7. Diereskuilings – Natuurlik of Mensgemaak
8. Diereskuilings is Strukture
9. Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse
10. Verandering van toestand
11. Meet temperatuur
12. Die Watersiklus
13. Eienskappe van Materiale
14. Onverwerkte en Verwerkte Materiale
15. Maniere om materiale te versterk
16. Stutte en Raamstrukture
17. Energie vir Lewe
18. Energie van die Son
19. Energie kan gestoor en oorgedra word
20. Inset en Uitset Energie
21. Beweging en musiekinstrumente
22. Vibrasies en Klank
23. Maak klanke
24. Geraasbesoedeling
25. Kenmerke van die Aarde
26. Die Aarde en die Ruimte
27. Die Son is ons naaste ster
28. Beweging van die Son
29. Die Son en lewe
30. Kenmerke van die Maan
31. Fases van die Maan
32. Maanstories
33. Vuurpylmodel

Uiteensetting van wat opgesom is per onderwerp:

1. 7 Lewensprosesse / Dinge wat dood lyk maar nie is nie / Wat laat nie-lewende dinge lewend word?
2. Dooie dinge was eens lewendig
3. Struktuur van ‘n plant / Funksies van elke deel van ‘n plant / Verskille tussen plante
4. Struktuur van ‘n dier / Dele van ‘n dier / Verskille tussen diere
5. Lig / Water / Warmte / Lug / Plante groei uit steggies / Plante groei uit sade
6. Wat is habitat / Grasveldhabitatte / Rivierhabitatte / Seehabitatte / Woudhabitatte
7. Natuurlike skuilings / Skuilings deur mense gemaak
8. Raamstruktuur / Dopstruktuur / Verskillende vorms en groottes / Kan gebou word uit verskillende materiale
9. Vaste Stowwe / Vloeistowwe / Gasse / Materie
10. Verandering van toestand: Stol / Kondenseer / Smelt / Verdamp
11. Meet temperatuur / Termometer / Grade Celcius
12. Die Watersiklus
13. Onverwerkte en Verwerkte Materiaal / Sand tot Glas / Klei tot Keramiek / Steenkool en Olie tot Verf, Plastiek, Materiale / Diere se wol en pels tot Leer en Wol / Hout tot Papier
14. Eienskappe van materiale / Hard of Sag / Styf of Buigsaam / Sterk of Swak / Swaar of Lig / Waterdig of Absorberend
15. Versterk deur te vou / Versterk deur hol pilare
16. Funksies van raamstrukture / Stutte word in driehoekvorms aanmekaar geheg / Stutte in die menslike geraamte / Verskillende maniere om stutte te heg
17. Waarvoor gebruik ons energie? / Ons kry energie van die kos wat ons eet / Energie in kos kom van die son.
18. Wat gee die son? / Hoe kry diere energie? / Voedselketting
19. Energie rondom ons / Tipes energie / Bronne van gestoorde energie / Energie wat lank gelede gestoor is / Energie oordrag / Vloeidiagram
20. Elektriese Toestelle / Inset en Uitset van Energie
21. Beweging en instrumente / Slaginstrumente / Strykinstrumente / Blaasinstrumente / Vibrasie / Inheemse Afrika musiekinstrumente
22. Vibrasies en Klank / Hoe beweeg klankgolwe? / Hoe hoor ons klank? / Skets van oor / Hoor en voel vibrasies
23. Meer inset maak klanke harder / Hoë en lae klanke
24. Wat is geraasbesoedeling? / Gehoorstuk / Hardhorend / Oudioloog / Hoe meet ons volume? (dB)
25. Aarde is rond en van rots gemaak / Die Aarde se oppervlak bestaan uit land, water en lug / Meest van die Aarde se oppervlak is bedek met water / Aarde se oppervlak word in vastelande en
eilande verdeel / Aarde word omring deur ‘n dun laag lug / Aarde is ‘n tuiste vir verskillende lewende dinge.
26. Aarde is ‘n planeet van die Aarde / Ons kan die Son, Maan en Sterre van die Aarde af sien.
27. Die Son is ‘n ster / Eienskappe van die Son: hitte en lig; groot; ver weg; naaste ster; lewende dinge
28. Die Aarde beweeg in sy eie wentelbaan / Die Sonnestelsel / Aarde is een van 8 planete van die Sonnestelsel / Eienskappe van planete.
29. Die Son en lewe / Lig van die Son is die begin van die energieketting / Hitte van die Son help lewendige dinge om te groei / Hitte van die Son is belangrik vir die watersiklus.
30. Maan is ‘n bal van rots in die ruimte / Die Maan het geen water en lug nie / Die Maan is kleiner as die Aarde / Die Maan is nader aan die Aarde as die Son.
31. Die Son se lig skyn op die Maan / Die deel van die Maan waarop die Son skyn / Die fases van die Maan / Die patroon word elke 29½ dae herhaal.
32. Hoekom die Maan sy vorm verander (SAN) / Merke op die Maan (TSWANA) / Hoe ons nuwe Maan kry (XHOSA) / Betekenis van die rigting van die gepunte ente van die Maan (SOTHO,
VENDA, TSWANA)
33. Maak ‘n vuurpylmodel / Wat laat ‘n ballon beweeg? / Wetenskap in die Geskiedenis (Sir Isaac Newton se derde wet) / Vuurpyle word deur warm gasse aangedryf.

Opsommings gedoen vanuit Platinum Handboek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

MARETHA78 - September 16, 2022