Resource Description

60 individuele bladsye om as skyfies vir ‘n skyfievertoning, muurkaarte of as werksvelle te gebruik PLUS 42 werksvelle om die kennis (en woordeskat) van dubbel-, twee- en drieklanke te ontwikkel.
[Dus 102 bladsye in totaal.]

* Gebruik saam met “‘n Klanke / Woordeskatboek”

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 62 ratings )

f

June 9, 2020 Alyshea Carelzen

R26.10