R56.93

Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente (tweetalig) oor die tema MY TUIN.

1. Getalle (kleur in en oefen om getal te skryf)
2. Kleur prentjie in soos die voorbeelde.
3. Kort en Lank werksvel
4. Tuin inkleur prent of verf.
5. Plak in regte volgorde (knip oefening en plak dan op skoon A3 bladsy in regte volgorde en versier)
6. Volg die patroon
7. Voltooi die prentjie
8. Watter prentjie pas nie?
9. Tuin – Voorblad

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.