Resource Description

Hierdie produk bevat 7 werkvelle vir Graad 1,2 en Afrikaans Additionele Taal leerders. Dit is maklik om te druk en beskikbaar in swart en wit (A4).

Werkvelle sluit in:

1. Troeteldier beginklanke
2. Hoe ek vir my troeteldier sorg (skryf aktiwiteit)
3. My troeteldier inligtingsblad
4. My troeteldier woordsoek
5. My troeteldier blokraaisel
6. My troeteldier storie skryf
7. Identifiseer die troeteldier

Dankie vir U ondersteuning!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00