Die 32 bladsy oefenboekie is gemik op oefeninge om die kind se ogies te leer om te beweeg soos tydens die leesproses. Drie belangrike vaardighede waarop suksesvolle leesvaardighede gebou is, naamlik fiksasie, skandering en visuele navolging,word ingesluit.

R80.50

Resource Description

Die 32 bladsy oefenboekie is gemik op oefeninge om die kind se ogies te leer om te beweeg soos tydens die leesproses. Drie belangrike vaardighede waarop suksesvolle leesvaardighede gebou is, naamlik fiksasie, skandering en visuele navolging,word ingesluit.
Daar is verskeie praktiese idees vir speletjies om ogies te beweeg en dan word daar oorbeweeg na werkies waar die kind op voorwerpe op ‘n blaai kan fikseer, skandeer en ook navolg.

Dit is nie nodig vir ‘n kind om te kan lees voor hierdie boekie gedoen word nie, en jonger kinders sal die speletjies baie geniet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.