R23.00

Purchases from MIEMIE MUIS Hulpbronne has copyrights and no unauthorized copies are allowed.

Resource Description

Hierdie werkboek is ideaal vir Graad R en Graad 1 vir fyn motoriese oefeninge.

Dit bevat 10 bladsye met die volgende “temas” wat lynwerk behels:

1. Die Wilde Weste
2. Bye
3. Appels
4. Vervoer
5. Sport
6. Pynappel
7. See
8. Herfs
9. Insekte
10. Kinders

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.