Resource Description

Hierdie werkkaarte handel oor die lees van woorde wat handel oor jou liggaam. Dit vorm deel van die Afrikaanse leesprogram reeks. Om selfvertrou vir lees op te bou, is dit goed dat die kinders vroeg reeds die gevoel kry dat hulle eenvoudige woorde en sinne kan lees. Dit is na afloop van al die klank vaslegging. Analise en sintese moet ook deeglik plaasvind, tydens die lees van die woorde. Daar is ook ‘n YOUTUBE video beskikbaar wat handel oor hierdie werkkaarte. Die video sowel as werkkaart kan ook op hulle eie benut word.

Juffrou kan die werkkaarte gebruik soos dit werk in haar klas en in haar omgewing. Die werkkaarte kan gedruk, gelamineer en geknip word om analise en sintese vas te lê.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.