Resource Description

‘n Perfekte aktiwiteit vir ekstra oefening by die huis of op die witbord by die skool. Hierdie digitale aktiwiteit gee vir die leerders die geleentheid om die tema “My liggaam” te hersien.

17 Woordjies sluit in:

kop, neus, oog, oor, hand, voet, tone, vinger, mond, nek, rug, maag, bors, bene, hare, arm en skouer.

Nadat die woordjies behadel is, is daar ook ‘n uitdagings aktiwiteit waar leerders ‘n woord moet kies wat met die spesifieke liggaamsdeel rym.

Hersiening word aan die einde gedoen in die vorm van 3 vrae.

Dankie vir U ondersteuning!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00