R11.50

Resource Description

Hierdie produk help die leerder om te visualiseer hoe elke letter, in die alfabet, moet geskryf word op lyne. Die posies van die letters is ook gekoppel aan ‘n dier wat die leerder gaan help om die posisie te onthou.

Die produk is ideal vir die aanleer van handskrif.

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.