Resource Description

Hierdie leesboekie vorm deel van GRAAD 2 LES 4 LEES PROGRAM. Juffrou kan die individuele produkte aflaai of die pakket aanskaf wat die totale beplanning ook insluit. Dit is regtig waarde vir geld om die weeklikse pakette aan te skaf, maar dit bly juffrou se keuse. Die videos kan ook op hulle eie benut word Gratis en juffrou kan haar eie hulpmiddels by maak.

Die video wat hand aan hand loop met hierdie leesboekie:

Die totale leespakket vir GRAAD 2 LES 4 Lees program:
https://teachingresources.co.za/product/afrikaanse-leesprogram-graad-2-les-4-alle-hulpmiddels-en-volledige-beplanning/

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.