Resource Description

My kopieerboek: Lopende skrif is 55 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om lopende skrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, gedigte van Leipoldt, meer gevorderde woordsoorte,
Suid­-Afrika se tale en simbole, planete en boeke van die Bybel sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei, woordsoek en inkleur.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R60.00