R97.75

Resource Description

Hierdie verskriklike oulike boekie het 100 bladsye en is aanvullend om te gebruik.

Dit bevat die volgende inhoud:

1. Ek kan my naam skryf
2. Ek kan myself teken
3. Hoe oud is ek?
4. Ek ken die getal van 1-10 (lees en skryf)
5. Ek kan tot 20 tel
6. Primêre en sekondêre kleure
7. Ek ken my lyfie
8. Ek ken my vorms
9. Ek kan patrone naboots
10. Ek kan met my skêr knip
11. Ek kan volledige sinne praat
12. Ek kan luister en ‘n opdrag uitvoer
13. Ek verstaan: groter en kleiner
14. Ek verstaan: langste, swaartste, hoogste
15. Ek verstaan: meeste, minste, ewe veel
16. Ek verstaan: langste en kortste
17. Pret met somme
18. Links en regs
19. Voltooi die lyne
20. Wat pas nie?
21. Posisie in ruimte
22. Pas klinkers
23. Stadig en vinnig
24. Pas woorde by prente
25. Kan jy die woord skryf?
26. Ek kan die volgorde onthou
27. Ooreenkomste
28. Dag en nag
29. Ek kan legkaart bou
30. Ek kan knip en plak
31. Die ABC

Wolfie Designs is trots op KWALITEIT werk!

Let asb. daarop dat hierdie dokument kleiner gemaak is omdat dit baie groot is. Dit mag die kwaliteit beïnvloed. Stuur asb. vir my ‘n epos indien ek die oorspronklike vir jou moet epos (300mb). 

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.