R28.75

Resource Description

Handige drukbare werkboek om leerders te help met die aanleer van getalle. Elke boekie bevat die getal, getalnaam, die vorm van die getal, hoe die getal in die tien raam lyk en die dobbelsteen getal. Hierdie boekie kan tuis of by die skool gebruik word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.