Resource Description

Op soek na iets om jou kinders besig te hou die laaste paar dae van die jaar?
Hierdie boekie is ook ‘n oulike aandenking om by hul rapporte te sit.

Die Herinneringsboek (Memory book) word gebruik aan die einde van die jaar en leerders kan skryf
en teken soos wat hul terugdink aan hul skooljaar.

Die dokument moet “double-sided” gedruk word op twee A4 bladsye.
Dit word dan in die helfte gevou om ‘n boekie te maak.

Daar is 7 dele om in te vul en is geskik vir Graad 1 en 2.

Sien Voorskou bo vir voorbeelde.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 9 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

‘n Herinneringsboek vir die einde van die jaar, waar leerders kan skryf en teken oor hul herinneringe van die skooljaar.

R15.00