Resource Description

Hier is ‘n lekker motiverende leesboekie vir die kinders om vir hulle ‘n bietjie selfvertroue te gee dat hulle kan lees. Die boekie vorm deel van die GRAAD 1 LES 4 LEESPROGRAM pakket, maar dit kan ook individueel gebruik word indien juffrou dit so verkies. Die boekie is maklik om te druk en gou-gou saam te stel vir die kinders.

Julle kan die GRAAD 1 LES 4 PAKKET gaan aankoop in my TEACHA winkel (sluit alle hulpmiddels, asook volledige beplanning van les aanbieding in).
Skakel na volledige pakket:
https://teachingresources.co.za/product/afrikaanse-leesprogram-graad-1-les-4-alle-hulpmiddels-en-volledige-beplanning-winskopie-pakette/

Gaan loer gerus ook na die GRATIS YOUTUBE VIDEO wat hand aan hand loop met hierdie GRAAD 1 LES 4 beplanning:

Hier is die hele speellys van videos benodig vir GRAAD 1 LES 4 in een speellys. Ek voeg ook ‘n paar ekstra videos by wat juffrou in haar eie tyd kan inwerk indien dit nodig is.

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.