Resource Description

Help klein handjies om in die wonderwêreld van skryf te loop

Hierdie boekie is georganiseer op ‘n geleidelike manier om vaardighede op te bou,
sodat kinders selfvertroue kan ontwikkel om vorms, ABC, getalle en potlood
vaardighede te leer.

Maak dit maklik en lekker vir u kleinding om te leer skryf met hierdie kleurvolle
werkboek. My Eerste Leer Skryf Werkboek is propvol aktiwiteite en praktiese
bladsye en is ‘n uitstekende manier om u kleinding basiese skryfvaardighede
aan te leer met verskillende soorte lyne, vorms en inkleur blaaie.

Boonop sal hulle die hele alfabet in hoof- en kleinletters naspeur!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R120.00