Resource Description

Digitale bababoek

Vanaf Mamma se swangerskap tot baba se geboorte. Alle herinneringe word vasgevang in hierdie pragtige, kleurvolle bababoek. 80 Bladsye.

Selfs plek vir foto’s vanaf die eerste tot sesde verjaarsdag, asook die eerste skooldag.

‘n Neutrale bababoek – geskik vir enige geslag.

Geen inhoudsopgawe of bladsynommers: gemaak om self te kies watter bladsye jy wil uitdruk.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

My eerste jare bababoek

R200.00