Resource Description

My Eerste Drukskrifboek is 36 bladsye met kopieerwerk en aktiwiteite om drukskrif te oefen. Dit bevat onder andere teksverse, diftong woorde en getalle sowel as aktiwiteite soos doolhowe, teken en prente kopieer, patrone uitbrei, verskille soek, woordsoektog en inkleur. Vir begin lesers wat nog lettervorming oefen.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00