Resource Description

Iets vir die kinders om te doen op daardie eerste dag by die skool terwyl alles vreemd is, nuwe boeke uitgedeel word, klasreels aangeleer word, ens.

5 Bladsye met aktiwiteite vir ‘n graad 3 leerder om te voltooi op die eerste dag by die skool

R40.25

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

Great

❤ it very helpful resource

Rulene Taff - May 14, 2023