R40.25

Resource Description

Hoe lyk ‘n funksionele potloodgreep?

Vyf A4 muurkaarte met riglyne vir handhawing van ‘n dinamiese potloodgreep. Geskik vir die klaskamer ter ondersteuning van potloodgreep en handskrif-ontwikkeling. Beide linker-en-regterhand voorstelling.

Hierdie produk is ook in Engels beskikbaar.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.