Resource Description

Dit is nie altyd nodig dat kinders erkenning hoef te kry voor ‘n groot groep mense nie. Hulle het ook nie altyd nodig om ‘n fisiese beloning te ontvang nie. Soms is motiverende woorde wat hulle karakter bou en hulle harte aanraak, goed genoeg. Die woorde kan maklik uitgeknip word, geplak word of vir die kind gegee word om self te lees. Daar is ook prentjies by wat juffrou kan gebruik.

Lekker ontspanne agteroorsit gratis YOUTUBE video:

Gaan snuffel gerus rond in my TEACHA winkel vir nog werkkaarte in AFRIKAANS en ENGELS:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

Daar is ook nog heelwat ander videos beskikbaar op my kanaal in die Afrikaanse leesprogram reeks. Dit kan gesamentlik met enige bestaande program gebruik word.

Oorweeg ook gerus om te SUBCRIBE op my YOUTUBE kanaal. Deel en gebruik na hartelus. Daar is al reeds meer as 230 videos en die kanaal groei steeds. Die videos handel oor ‘n verskeidenheid konsepte van taal, wiskunde, lewensvaardigheid tot die hele ABC in stories vir lees en skryfwyse.

Hier is die skakel: (Click daarop en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00