R23.00

My products are for single use only. You may not share these documents with anyone else (electronically or in hard copy) without my permission.

Resource Description

Hierdie plakkate som die definisies vir modus, gemiddelde, mediaan en reeks met en sonder illustrasies. Daar is ook bewerkbare bladsye. Druk en lamineer. Ek het gebruik gemaak van my ‘Geometriese’ klaskamer tema kleure. Gaan kyk na my winkel vir meer in hierdie tema. Gee asb terugvoering oor hierdie produk in my winkel in. Hierdie lêer is slegs vir enkelklaskamer gebruik en mag nie aan ander versprei word nie. Mrs R’s Classroom Resources

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.