Resource Description

Die hele projek vir kwartale 3 en 4 soos voorgeskryf deur die KABV (CAPS) en JOP (ATP). Opvoeder se beplanning, drie leeslesse vir leerders, volledige projek met navorsing, kreatiewe skryfwerk riglyne en opdrag, PowerPoint-aanbieding voorbeelde en instruksies, gids vir mondeling asook ‘n memorandum, rubrieks en excelblaaie vir die aanteken van die leerders se punte en ook die verwerking daarvan. In WORD, EXCEL en POWER POINT – kan geredigeer word. 2 to Teach Store

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R150.00