Minimale pare vir die perseptuele opleiding van finale konsonant weglating met die foneem /l/

R11.50

Resource Description

Minimale pare (met aktiwiteite ingesluit!) vir die perseptuele opleiding van finale konsonant weglating met die foneem /l/, bv. gee vir geel.

Agt minimale pare met duidelike illustrasies om jou tyd en moeite te spaar!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.