R172.50

Resource Description

Hierdie produk is slegs bedoel vir persoonlike gebruik. Jy mag dit slegs in jou huis/kantoor/klaskamer gebruik. Dit word NIE toegelaat om die produk digitaal te deel of ‘n gedrukte weergawe hiervan te deel met ander nie.

WAT SLUIT HIERDIE PRODUK IN:
Welkombanier
Tafelnaamkaartjies (Editable)
Alfabet (druk- en lopendeskrif)
Weerkaart en -simbole
Seisoene
Verjaarsdae
Maande van die jaar
Dae van die week
Wiskunde:
Getalkombinasies 1 – 20
2D en 3D vorms

WAT IS NIE INGESLUIT NIE???
>>> Hierdie items is NET in die volle pakket ingesluit en NIE in die mini NIE; klik regs bo op JUFFROU WATSON om my ander pakette te sien. Juffrou Watson

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.