Resource Description

Die mikro-omgewing is die langste hoofstuk van kwartaal 1 se werk, vir gr10 Besigheidstudies. Die notas kan as ‘n les gebruik word, of dit kan gebruik was ondersteundende leer materiaal vir leerders.

Dit isaangepas om die leerders meer opgewonde te maak oor die werk.

Dit behandel alles wat belangrik is vir die mikro-omgewing. Dit bevat ook wenke en wattter inhoud belangrik is vir matriek. Die doel is om alreeds in gr10. leerders voor te berei vir matriek. Dit gee die onderwyser die geleentheid in matriek om op ander belangrike inhoud te fokus en nie weer werk te herhaal wat alreeds in gr10 behandel was nie Juffrou M

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00