R12.08

Resource Description

ie mikro-omgewing is die langste hoofstuk van kwartaal 1 se werk, vir gr10 Besigheidstudies. Dit word in 5 Afdelings opgedeel. Die doel daarvoor is om les voorbereiding te vergemaklik. Die notas is Afdeling 5 van van 5 afdelings.

Die notas is “bedazzle” om die leerders meer opgewonde te maak oor die werk wat gaan volg.

Die notas behandel alles wat belangrik is vir die mikro-omgewing. Dit bevat ook wenke en wattter inhoud belangrik is vir matriek. Die doel is om alreeds in gr10. leerders voor te berei vir matriek. Dit gee die onderwyser die geleentheid in matriek om op ander belangrike inhoud te fokus en nie weer werk te herhaal wat alreeds in gr10 behandel was nie Juffrou M

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.