R103.50

Resource Description

Hierdie pakket sal enige klas ophelder.
Die pakket sluit in:
– Welkombordjie vir jou deur.
– Naamkaartjies vir die kinders se tafels.
– Dae van die week.
– Maande van die jaar.
– ‘n Verjaarsdagkaart
– Banting vlaggies A-Z

Die dokument is in PowerPoint en PDF sodat jy lekker kan verander om jou klas perfek te maak. Tom se Swartbord Tom se Swartbord

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.