Resource Description

Hierdie PDF-dokument bestaan uit tien A4-bladsye. Die reëls van meervoude word kortliks gegee met ‘n paar voorbeelde by elke reël. Elke blad het plek sodat die leerder sy/haar eie voorbeelde kan byvoeg. Dit is geskik vir Graad 4 tot 7’s en sal beslis help met spelling.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00