R46.00

Resource Description

Opsomming van meervoud en verkleining reëls en ‘n oefening onder elke afdeling. Die oefening is toepassing van verskillende reëls in die konteks van ‘n sin. Die meervoud en verkleining reëls hou soveel as moontlik veband met mekaar. Die reëls is in tabel formaat. Maruschka Marais Store

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

Ms IS

Baie oulike werkkaart. Leerders gaan dit geniet!

Ineke Stumke - September 16, 2022