Resource Description

Die storieboek en speletjies is geskik vir kinders tussen die ouderdomme van 1 en 3 jaar oud.

Kleuters is nuuskierig oor alles, insluitende hulle liggame. As ‘n ouer moet ons hulle die regte name vir hulle liggamsdele leer. Dit help jou kleuter om effektief te kommunikeer deur hulle liggaamsdele te kan benoem en vir jou te se hoe hulle liggame voel. Vir ‘n kleuter om te leer van hulle liggaamsdele, ontwikkel kognitiewe en taalgebruiks vaardighede op ‘n vroeë ouderdom.

Wat kan my kind leer:

1. Liggamsdele van die mens
2. Uitbrei van woordeskat
3. Fyn motoriese vaardighede – knypgreep
4. Verbeter konsentrasie
5. Bevorder kognitiewe vaardighede
6. Prente kan gebruik word om in meer detail in te gaan deur die gesigsdele te leer
7. Ouditiewe geheue – rympies en liedjies
8. Storie geheue.

Wat is ingesluit:

a. Geillustreerde storieboek
b. Instruksies en bonus idees
c. Liggaamsdele prente om uit te sny en te versier
d. Vier A4 bladsye om uit te sny – seuntjie en dogterjie Painted Pony (Pty) Ltd

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R40.00