R172.50

Terms of use You may: *Make as many copies for your own class. *Please refer your teacher friends/moms in need to my website. You may not: *Claim this as your own work. *Sell or make profit from this resource as a soft- or a hard copy. *Distribute this, whether paid or downloaded for free, on any website or social media platform. *Use this resource or part of it for any commercial use. *Share this resource on any platform, this includes but are not limited to email, WhatsApp, etc. Please make sure that you purchase the correct resource as there are no refunds or exchanges. Thank you for your purchase and support. Happy teaching till next time - Petro

Resource Description

Hierdie hulpbron is nie Graad spesifiek nie en kan dus gebruik word vir enige leerder/s of klas wat sal baat by ‘n vinnige maaltafels hersiening.

Dit is ‘n PowerPoint program wat telling hou van die regte en verkeerde antwoorde. Dit sluit in x2 tot x12 en ‘n program met gemengde maaltafels

Jy gaan ‘n sekuriteits waarskuwing kry om die Macros te aktiveer. Die program sal nie werk as dit nie geaktiveer is nie.

Na die speletjie gespeel is kan jy net uit PowerPoint gaan en kliek op “Don’t save”. Dit is dan reg vir die voglende rondte!

Maak asb eers seker of die program op jou rekenaar gaan werk deur die x2 Freebie af te laai, voordat jy die volle pakket koop. Daar is ongelukkig geen terugbetaling nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.