Resource Description

Flitskaarte met maalsomme (x2 – x12) op wat onderwyser kan druk, lamineer en sny, om leerders te toets. Om dit makliker te maak kan die onderwyser die antwoord op die agterkant van die flitskaart skryf, so kan die leerders mekaar vra en die antwoord weet. DIt sluit ook werksvelle vir elke maal tafel om te kyk of die leerder hul tafels ken in, wat kan gebruik word as ‘n toetsie ook.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Maal somme flitskaarte wat maklik druk met hul eie werksvelle.

R15.00