R34.50

Resource Description

Die volgende werksblad is ‘n Word dokument sodat jy veranderinge kan maak soos nodig. Die reëls word opgesom en daarna volg ‘n illustrasie van ʼn ‘formule’ vir elkeen van die verskillende tye (Teenwoordige-, Verlede- en Toekomende Tyd) asook twee voorbeelde daarvan. Die ‘formule’ is op die sinsdele van die Sv1TOMPv2I ‘formule’ baseer. Onder elkeen van die tye is daar ‘n oefening met tien sinne en in totaal is daar 30 sinne. Die oefeninge bevat maklike sowel as meer uitdagende sinne. Die memorandum volg aan die einde van Oefening 3. Maruschka Marais

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.