Resource Description

Om ‘n liefde vir lees en veral lees met begrip te kweek is dit soms nodig om te fokus op die gehoor sintuig by kinders. Hierdie hulpmiddels loop hand hand hand met ‘n GRATIS YOUTUBE VIDEO wat juffrou of mamma in hulle eie tyd kan kyk wat talle idees en voorstelle bied hoe om jou gehoor sintuig effektief te gebruik. Jy kan ook soortgelyke hulpmiddels gaan aanskaf by die ‘Kostuum verhurings maatskappye’, maar dit gaan jou so bietjie meer kos en jou tyd in beslag neem. Ek hoop jy het soveel pret om hierdie hulpmiddels te maak soos wat ek gehad het om dit te ontwerp. Geniet dit en gebruik soos dit vir jou werk.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00