R46.00

Resource Description

Die boek bestaan uit 40bladsye en is opgestel met Ierse lyne.
Die skrif formaat wat gebruik word, is wat in die Gauteng skole aangeleer word.
Daar is elke keer in die kantlyn ’n kolletjie om te wys in watter lyn geskryf word (Nes die graad 1 katjie)
Aan die einde van elke letter is daar ’n skrifpatroon. Na elke groep letters is daar ’n aktiwiteit om die verbindings tussen die letters te oefen.
Aan die einde van die boek word verwarrende verbindings hersien, soos die b en f.
Daar is ook woorde en sinne om te oefen.
LET WEL: Die heel eerste 3 lyne is elke keer oop gelos met die bedoeling om ’n datum daar te skryf. DIT IS NIE DIE LYNE VAN DIE VORIGE BLADSY WAT OORGEGAAN HET NIE.

Die alfabet word aangeleer in die volgende volgorde:
c, a, d, g, q
i, j, t, u, y
n, m, p
e, l, h, k, b, f
v, w, r, o
s, x, z

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

Lopende skrif Handboek

Sommige van die bladsye het bo-aan die korreksielyne en dan weer onder-aan. HJoekom? dit maak nie sin nie. Die korreksielyne moet mos seker almal saam aan die onderkant wees?

HANNIE DU PLESSIS - September 16, 2022

Baie dankie vir die terugvoering: Ek sou dit waardeer het as jy die diskripsie van die produk eers deeglik deur gelees het voor jy net een ster toegeken het. In die diskripsie boksie staan die volgende: LET WEL: Die heel eerste 3 lyne is elke keer oop gelos met die bedoeling om ’n datum daar te skryf. DIT IS NIE DIE LYNE VAN DIE VORIGE BLADSY WAT OORGEGAAN HET NIE.

Munchkin - May 27, 2020