Resource Description

Prente met byskrifte en vasleggingswerk (met ‘n bietjie wiskunde inkluis).
Die produk sluit kleurvolle muurprente (met byskrifte) in – wat ‘n mens as muurprente kan gebruik of as prente in die werkboek kan plak. Lees en leer die verskillende dele van die liggaam, die neus, oor, oog, ens.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 62 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R16.00