Resource Description

4 x PDF aflaaibare werkskaarte vir die tema “My Liggaam”.’

1. Verbind groot met klein liggaamsdele wat dieselfde lyk
2. Lynwerk : Verbind hande en voete
3. Tel tot 10 : Tel jou tone werkstuk
4. Ooreenkomste : Identifiseer prentjies wat dieselfde lyk

Werkskaarte is tweetalig en plek vir leerling se naam onder aan bladsy.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00